Zuid Afrikaanse-restaurant besonders

Die Zuid-Afrikaanse Restaurant, of ZAR soos meeste mense hierdie besonderse plekkie op Vanrhynsdorp ken, is sekerlik een van die gewildste restaurante in die Matzikama. Die restaurant is bekend vir hul heerlike kos, vriendelike diens en gesellige atmosfeer. Dit is geleë in die dorp se woonwapark waar mense gereeld kom kamp nét om die restaurant te besoek. Dit is werklik ’n russtop werd. So, wanneer jy weer ’n plekkie soek om oor te bly of net lekker te eet, besoek gerus die ZAR-restaurant.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?