Young Roslins klop Trawalians

Op Saterdag, 6 Mei, het die manne van Trawalians na Ebenhaeser gereis om kragte te meet teen Young Roslins. Beide spanne van Young Roslins het hierdie wedstryde gewen.

 

Die tellings van die wedstryde is as volg: Young Roslins se A-span klop Trawalians met 16-13. Die B-span van Young Roslins klop Trawalians met 10-5. Baie geluk aan albei spanne van Young Roslins met hierdie oorwinning. Julle het elke rede om trots te wees op julself en jul spanmaats.

 

Baie dankie aan Trawalians vir die teenwoordigheid op die rugbyveld en vir die goeie sportgees.
Bron: Willy Abrahams, Trawalians-afrigter

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?