Wingerde in Matzikama

Druiweboerdery is een van die oudste soorte boerderye bekend in die wêreld. Noag het die eerste wingerd geplant (Gen. 9.20). Eeue later het Jan van Riebeeck begin om groente in die Kaap te plant. Nie lank daarna is die eerste wingerd in Suid-Afrika geplant. Druiweboerdery is dus een van die oudste boerderye bekend.

In die Matzikama-streek is daar ’n legio druiweboere. Hier word met tafel- en uitvoerdruiwe geboer. Daar is niks so besonders soos om in die Matzikama-streek rond te ry en oral die groen wingerdboorde te sien wat in perfekte rye staan nie. Matzikama is dalk ’n streek van klein gemeenskappe, maar die natuurskoon is ’n belewenis.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?