Windhoek pare-uitdaging

Die Windhoek pare-uitdaging het die naweek op die Lutzville-gholfbaan plaasgevind. Heelwat spanne het ingeskryf en die kompetisie se uitslae was naelskraap wees.

Die wenners was Boetie Mouton en Colin Sawyer met 47 punte. In die tweede plek was Gustav de Vries (sr) en Gustav de Vries (jr), ook met 47 punte. In die derde plek was Willie Els en Pieter du Plessis met 42 punte.

Baie geluk aan die wenners. Die tellings is bewys van hoe straf die mededinging was, maar julle het reggekry om dit deur te haak!

Bron: Lede van Lutzville-gholfklub.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?