Vredendal Volle Evangelie Kerk se Sondagdiens

Op Sondag, 7 Mei, is daar ’n geestelike diens by die Volle Evangelie Kerk in Vredendal-Noord. Hierdie kerkdiens sal om 10:00 begin. Die gasprediker wat die gemeente gaan toespreek, is pastoor Etienne Feris. Maak seker jy woon Sondag hierdie geestelike byeenkoms by. Dit mag dalk net wees wat jy nodig het om jou naweek af te sluit en om jou nuwe week mee te begin.
Bron: Pastoor Reggie Strauss

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?