Vredendal-tehuis word bederf op Valentynsdag

Die inwoners van die Vredendal-tehuis vir bejaardes is vanoggend lekker bederf op Valentynsdag met ’n lieflike liefiedag-pakkie. Jy kon die waardering op hul gesigte duidelik sien en die glimlagte was breed. Die Vredendal-tehuis wens vir almal ’n gelukkige Valentynsdag toe.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?