Vredendal Sportklub 2017 nuusbrief

Vredendal Sportklub kyk terug na vanjaar met omvattende nuus oor sportgebeure wat in 2017 plaasgevind het. Lees meer oor Wilmien Vos, ’n dogter van Vredendal Laerskool, wat aan die interprovinsiale tennistoernooi deelgeneem het, Vredendal gholfklub wat hul 51ste bestaansjaar gevier het en vele meer. Klik hier om die nuusbrief te lees.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?