Vredendal skop die seisoen af

Ná lang afwagting skop die eerste ligawedstryd van die jaar op 25 Maart af wanneer Vredendal gaan kragte gaan meet met Citrusdal op Citrusdal. Die tokse is weer afgestof en rugbyliefhebbers kan hulle gereed maar vir lekker liga-rugby.

Die dag begin om 13:45 by Citrusdal se sportklub en ingangsfooie is R15 per voertuig en R10 per persoon. Die tweede span skop om 14:45 af en die eerste span om 16:00. Verversings sal te koop wees en daar sal ook ’n kontantkroeg wees. Kom ondersteun jou span!

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?