Vredendal en Augsburg pak mekaar aan in rugbystryd

Hoërskool Vredendal speel vandag rugby teen Augsburg Landbougimnasium op Clanwilliam. Die O.15A en O.17A is die spanne wat vandag mekaar gaan pak. Die bussie wat die leerders na Clanwilliam gaan vervoer, vertrek stiptelik om 14:45 van die skool af. Baie sterkte aan hierdie twee spanne met die wedstryd. Mag die beste span wen!

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?