Voëls waarvoor jy moet uitkyk

Met die lente-seisoen wat tans hier is, is dit ook tyd vir die voëls om hul verskyning te maak. Indien jy ʼn voëlliefhebber- en kyker is, maak seker om op die uitkyk te wees vir die volgende voëls:

  • Bleeksingvalk
  • Rooiborsjakkalsvoël
  • Pelikante
  • Sterretjies
  • Malgasse
  • Bokmakierie
  • Volstruise
  • Suikerbekkies
  • Muisvoëls
  • Fisante
  • Korhane
  • Flaminke
  • Strandlopers
  • Griete
  • Wulpe
  • Ruite
  • Strandkiewiete
  • Swarttobies
  • Langbeklewerik

So indien jy jouself op plekke soos, Saldanhabaai, Lambertsbaai, Port Nolloth en ander areas vind, maak seker om op die uitkyk te wees vir die voëls, dit mag dalk net jou gelukkige dag wees dat jy een van die voëls gewaar.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?