Vlermuisbeker-uitslae

Foto: Hennie Burden, wenner van die Vlermuisbeker.

Die Vlermuisbeker se eindrondte het die afgelope naweek op Lutzville se gholfbaan plaasgevind. Daar was heelwat mededinging tussen die deelnemers en die uitslae is as volg:

1ste plek : Hennie Burden.
2de plek : Boetie Mouton.
3de plek : Colin Sawyer

Baie geluk aan almal wat deelgeneem het aan die gholfdag!

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?