Verkeersdepartement help die gemeenskap

Die Vredendal-verkeersdepartement staan vir die afgelope week elke namiddag op die hoek van Voortrekkerstraat, oorkant Kentucky Fried Chicken, om verkeer in die namiddae te reguleer wanneer inwoners van Matzikama van die werk af huis toe ry. Die verkeersdepartement het bevestig dat dié oggend- en namiddag-roetine ’n groot verskil maak om inwoners vinniger en veilig by hul bestemmings uit te kry.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?