Vergenoeg Primêr brei uit

Vredendal-munisipaliteit het dit goedgedink om die Vergenoeg primêre skool uit te brei. Die doel van die uitbreiding is dat meer kinders kan aansluit by die huidige groep leerders en top-onderrig kan ontvang. Hulle is tans besig met die uitbreiding en sien baie uit na die eindresultaat.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?