Verenigde kerk hou biduur

Die Verenigde Gereformeerde kerk op Vredendal hou môre-aand hul weeklikse biduur. Die biduur begin saans om 19:00 en almal in die gemeenskap word hartlik genooi om aan te sluit. Die biduur is om vir die gemeenskap te bid en om die Here alle eer te gee. Kom gerus en verheerlik Sy naam.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?