Vanrhynsdorp-tafeltennisnuus

Op Saterdag, 14 Oktober het leerders van die Vanrhynsdorp tafeltennis-klub (Maskam Primêr en Hoërskool Vanrhynsdorp) deelgeneem aan die derde Weskus federasie-toernooi. Die Weskus tafeltennis-federasie het 23 spelers van verskillende klubs en skole gekies. Vyftien spelers van Vanrhynsdorp se tafeltennisklub is in die Weskusspan en het deelgeneem.

Die spelers is as volg:

Onder 13 seuns:
Dominique Afrika, Vian Frans en Keenan Coetzee.

Onder 13 dogters:
Teulin Gentles, Alexia Kazadi, Logan Willems, Zoey Matroos

Onder 15 seuns:
Henrico Tieties, Granwille Cloete

Onder 15 dogters:
Banze Mutonkule, Danielle Tieties

Onder 18 seuns:
Andrico Pedro, Alert Jansen

Senior mans:
Denvan Bocks, Danritch Booysen

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?