Vanrhynsdorp Eagles se spanlys

Die manne van Vanrhynsdorp Eagles is gereed om eerskomende Saterdag kragte te meet teen Langebaan-rugbyklub. Die wedstryd gaan op Vanrhynsdorp se sportterrein plaasvind.

Die volgende spelers is gekies om Vanrhynsdorp Eagles in die Boland Noord-Weste top 12 te verteenwoordig:

Agterlynspelers:

William Hahn, Shaun-lee Box, Tyrone Boks, Jonathan Tieties, Chris Ruiters, Llewellyne Hahn, Anthony Linnert, Cornel Beukes, Adrian Cloete, Denver Cloete, Jeromeo Opperman, Neville Junior Delport en Joel Adams.

Voorspelers:

Dennis Magerman, Christiaan de Bruyn, Nico Kotze, Henrico Afrika, Leighton Farmer, Harry Stuurman, Waldo Skippers, Bjorn Kotze, Renier Vermeulen, Jeraldo Coetzee, Godfey Love, Dimetri Engelbrecht, Devano Otto, Rudy Janse.

Volgens Bill Engelbrecht, sekretaris van Vanrhynsdorp Eagles, is die manne van Eagles goed voorberei vir eerskomende naweek se wedstryde teen Langebaan.

“Die manne gaan ook op Saterdag, 16 September na die Paarl reis om kragte te meet teen Evergreen van Paarl,” sê Engelbrecht.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?