Vroue-oggend op Klawer

Op Sondag, 10 Junie, bied Matzikama Christian Family Church International (CFCI) ’n vroue-oggend aan. Die oggend van woord, bediening, musiek en lekker saamkuier sal om 10:00 by die Matzikama CFCI in Valeistraat 3 (ou skoolsaal) op Klawer begin. Kaartjies is R60 per persoon en R50 vir pensionarisse ouer as 60. Die gasspreker is Ps. Kerrin van Niekerk (The Bay CFCI).

 

Vir meer inligting kontak Ps. Winnie – 082 959 0950 – winniej@matzikamacfci.com

                                      Ps. Irene – 073 733 3961 – irenen@matzikamacfci.com
Bron: Matzikama Christian Family Church International

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?