Rooms-Katolieke priesters doen huisbesoek

Die Rooms-Katolieke priesters het die afgelope twee weke huisbesoek op Klawer gedoen. Hulle het verskeie huise besoek om gebedsessies saam met gesinslede te doen en het ook bejaardes besoek wat nie meer die kerk kan bywoon nie as gevolg van chroniese siektes.

 

Die kerkdienste by die St. Andrews Rooms-Katolieke kerk op Klawer vind elke Vrydag om 18:00, en Sondag om 08:30 plaas. Indien jy nie beskikbaar was vir die huisbesoek nie, kan jy die kerk op Vrydae en Sondae besoek .

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?