Namaqua Treatment Centre se soberstap ’n reuse sukses

Namaqua Treatment Centre het op Saterdag, 20 Mei, hul tweede soberstap gehou. Hierdie soberstap was ’n reuse sukses gewees. Die staproete, oor 16 km, het ’n groot aantal deelnemers gelok wat die verrigtinge baie geniet het. Die roete het by Strandfontein begin en by Papendorp geëindig. Indien jy volgende keer deel wil wees van hierdie ondervinding, hou Namaqua Treatment Centre se Facebookblad dop vir die nodige inligting.
Bron: Namaqua Treatment Centre, Facebookblad

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?