Mannekamp op Marcuskraal 4×4 roete

Op Vrydag, 23 Junie tot Sondag, 25 Junie sal daar ʼn mannekamp plaasvind op die Marcuskraal 4×4 roete, 20 km buite Citrusdal. Die tema van die kamp is: Die vreugde van die Here, my krag. Die toegangsfooie beloop R500 per persoon. Alle mans is welkom om die kamp by te woon asook seuns bo die ouderdom van 16. Jy kan ook twee manlike plaaswekers en vriende saam nooi na die kamp. Vir meer inligting oor hierdie verrigtinge kontak Pastoor Jan Oosthuizen by 083 230 8804 of stuur ʼn e-pos na oosthuizen@me.com

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?