Klawer Rooibulle teen Vredendal

Op Saterdag, 15 Julie, gaan die manne van Klawer Rooibulle na Vredendal reis om kragte te meet teen Vredendal rugbyklub. Die wedstryd gaan om 17:00 by die sportterrein op Vredendal plaasvind.

Volgens Chris de Beer, afrigter van die Klawer Rooibulle, is dit moeilik om te voorspel wie hierdie wedstryd gaan wen. As jy jouself in die Vredendal-omgewing bevind, maak seker jy woon hierdie wedstryd by om die manne te ondersteun.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?