Excelsiors-rugbyklub se wedstryde op eie bodem

Eerskomende Saterdag speel die manne van Excelsiors-gasheer vir die Attackers van Graafwater op hul eie bodem.

 

Die wedstryde gaan plaasvind op Klawer-Noord se sportterein en die wedstryde se afskoptye is as volg: die B-span begin om 14:45 en die A-span se wedstryd skop af om 16:00. Die toegangsfooi is as volg: R5 vir kinders, R10 vir volwassenes en R10 vir voertuie. Die Excelsiors-spanne is as volg:

 

A-span:

Brandon Erasmus,Godfrey Baadtjies, Jeason Maerman, Fabian Baardman, Darren Korner, Jeremy Basson, Pat van Wyk, Marius Ockhuis, Calvin du Toit, Marius Maerman, Sherwin Beukes, Dawie Diergardt, Jerome Johnson, Niklaas Kallemeyer en Francois Boks.

 

Plaasvervangers vir die A-span:

Andre Julies, Juan Abrahams, Alveno April, Gilbert Epnaar, Melvin Boks en Eboy van Rooi.

 

B-span:

Gregory Filand, Eboy van Rooi, Hilton Saal, Zaan Swarts, Jean Beukes, Jean Jacques Koopman, Danfé van Rooy, Kerwin Fortuin, Elvin Windvogel, Dylan Blankenberg, Royden Fredericks, Deban Koopman, Willem Kotzé, Juan Abrahams, en André Julies.

 

Besoek Klawer-Noord se sportterein Saterdag en ondersteun jou gunsteling rugbyspanne. Sterkte aan die manne van Excelsiors rugbyklub en die Attackers van Graafwater.
Bron: Donovan Balata, afrigter van Excelsiors-rugbyklub.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?