Dans van die Dors Siel

Op Donderdag, 1 Junie, bied die dans- en dramaleerders van Hoërskool Vredendal in samewerking met die professionele Garage, Dans van die Dors Siel aan. Die verrigtinge begin om 19:00 in die skoolsaal en kaartjies is teen R60 by die skoolsekretaresse en dans- en dramaleerders te koop.  Vir enige navrae kontak Rensia Theron by 083 275 6022 of 027 213 1050.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?