Aansit-ete-konsert met Nicholis Louw by Letsatsi Lodge

Op 10 Maart is daar ’n aansit-ete-konsert met die bekende Nicholis Louw by Letsatsi Lodge op Vanrhynsdorp. Dit begin om 19:30 begin met Andre Venter as gasaanbieder en seremoniemeester. Die kaartjiies is R175 per persoon. Bring gerus jou vriende saam aangesien dit tafels van tien sal wees. Daar sal ook ’n kontantkroeg beskikbaar wees. En vir diegene wat van ver kom, sal daar ’n spesiale aanbod op verblyf wees. Dit gaan ’n aand wees wat jy nie wil misloop nie, so bespreek jou kaartjies by lindi-lee@optimumgroup.co.za en maak seker jou plek is bevestig.  

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?