Vakante betrekking

Uitkyk Primêr, geleë op Lutzville, benodig die hulp van twee grondslagfase-onderwysers. Die tydperk van aanstelling is vir 1 Januarie 2018 tot 31 Maart 2018. Die poste kan verleng word tot 30 Junie 2018.

Beurshouers, afgestudeerde studente en eerstejaar-onderwysers kry voorkeur.

Stuur CV aan:
Die Prinsipaal, Posbus 87, Lutzville, 8165
CV’s kan ook gefaks word na 027 217 2420 of deur middel van e-pos gestuur word na uitkykprimaryschool@gmail.com.

Die sluitingsdatum vir die betrekking is op Maandag, 27 November 2017 teen 14:00.

Indien jy geen terugvoering teen 30 November 2017 ontvang het nie, aanvaar jou aansoek was onsuksesvol.

Vir enige navrae kontak 027 217 1080

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?