Vier SA se nasionale Bierdag

Komende Saterdag is dit Suid-Afrika se nasionale Bierdag. Mense van regoor die land gaan dan ’n biertjie sluk om die dag te vier. In Matzikama is daar soveel plekke waar jy ook saam met vriende en familie ’n bier kan gaan drink. Vier nasionale Bierdag en geniet dit, en onthou, hou matigheid voor oë.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?