Vanrhynsdorp-munisipaliteit herstel stopstraat

Die stopteken op Vanrhynsdorp by Hongerblomstraat is omgery. Die stopteken is skuins omgery op die hoek van die straat. Vanrhynsdorp-munisipaliteit sal die stopstraatbord so gou moontlik herstel sodat dit nie ’n ongerief vir padverbruikers is nie. Die munisipaliteit vra dat padgebruikers steeds die padreëls nakom en stop voor hulle ry, tot die bord herstel is.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?