Trekkers ry druiwe na kelders

Die oestyd is aan die gang en die trekkers is hard besig om druiwe na die kelders te vervoer. Die druiwe wat vervoer word, is op ’n sleepwa wat aan die trekker gehaak is. Die druiwesap en -skille val so nou en dan van die sleepwa af, en ons vra dat padgebruikers asseblief versigtig moet wees. Die druiwesap veroorsaak dat die paaie taai en glad is, so motoriste moet asseblief versigtig bestuur.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?