Tannie Dora word 90

Vredendal se tehuis vir bejaardes gaan vandag lekker koek eet. Tannie Dora vier vandag haar 90ste verjaardag en sy is hartlik bly om hierdie spesiale dag saam die inwoners en personeel van die tehuis te vier. Volgens tannie Dora geniet sy nog elke dag in die tehuis. Daar is altyd ’n geselsie wat aangeknoop word en die personeel is vriendelik. Baie geluk met tannie se verjaarsdag.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?