Maskam Primêr behaal goeie prestasies by kleure-atletiek

Op Vrydag 27 Januarie het Maskam Primêr hulle kleure-atletiekdag gehad. Ná afloop van ’n suksesvolle dag, is die groen span as die wenners aangekondig. Sebastian van der Westhuizen (o.10) en Zanie Huisamen (o.13) is onderskeidelik as die Victor en Victrix Ludorum gekroon. Baie geluk aan al die atlete met julle pragtige uitslae.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?