Kerke staan saam in Matzikama

Matzikama-kerke het besluit om saam te staan om ’n verskil te maak in die lewe van minderbevoorregte kinders. Die kerke het na die Mangahoo-omgewing gegaan waar families in plakkerskampe bly en daar kospakkies uitgedeel. Kinders van daardie omgewing het ook laasjaar tydens Kerstyd geskenke van die gemeenskap ontvang.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?