Vredendal se Saterdae Parkrun

Vredendal Parkrun het onlangs hul eerste bestaansjaar gevier. Die klub het die afgelope jaar reeds meer as 1300 geregistreerde deelnemers verwerf. Parkrun is die perfekte kombinasie van natuur, familie, moeitelose fiksheid en vriende.

Die groep kom elke Saterdag om 07:00 by Parc de Lausanne bymekaar en doen verskeie staproetes van verskeie afstande. Dit beteken dat enigiemand kan deel wees van die pret – stappende of met ’n vinniger pas.

Jy kan selfs jou hond saam neem om saam te draf – onthou dit is slegs een hond per stapper.  Indien jy nie die doeltreffende ‘kombinasie’ wil misloop nie, kan jy gratis aanlyn registreer by www.parkrun.co.za/register.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?