Melkboomsdrift se heerlike wyn

Uitmuntende rooiwyn word produseer op die familie-wynplaas Melkboomsdrift naby Vredendal. Melkboomdrift het al verskeie toekennings gewen onder meer die Jong Wynmakerskou van Suid-Afrika en dit maak die wyn beslis die moeite werd om te proe. Van die wyne wat produseer word is ’n Merlot, Cabernet Sauvignon, Pinotage, Shiraz en ’n Ruby Cabernet.
Indien jy in die Vredendal-omgewing is, besoek gerus Melkboomsdrift om hierdie verskillende wyne te proe, die wynproe-sessies en verkope daarvan is van Maandag tot Vrydag tussen 08:00 – 17:00.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?