Jondu Farm Stay, die perfekte wegbreekverblyf

Jondu Farm Stay is geleë op ’n produserende familieplaas in die Koekenaap-omgewing in die Wes-Kaap. Dit is heerlike wegbreekverblyf wat ideaal is vir reisigers wat noord reis langs die Weskus.
Daar een kamer met twee enkelbeddens en ’n privaat badkamer. Die aangrensende kamer is beskikbaar vir kinders teen ’n bykomende koste.
Jondu Farm Stay is ongeveer 3 km van die hoofpad. Die plaas is geleë naby mooi strande, wynplase en ander besienswaardighede. Maak seker om Jondu Farm Stay te besoek vir ‘n aand van lekker rus.
Bron: Jondu Farm Stay, Facebook-blad

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?