Die Olifantsrivier kry sy naam

Het jy geweet: Die Olifantsrivier, wat deur die Matzikama streek hardloop het sy naam gekry nadat Jan Danckaert 300 olifante met sy heel eerste ontdekkingstog deur die streek, langs die rivier gesien wei het.

Dit moes ’n wonderlike prentjie gewees het en die naam van hierdie rivier sal altyd ’n mooi beeld hiervan in almal wat die streek besoek se gedagtes skep.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?