Die Busmuseum op Vanrhynsdorp

’n Paar jaar gelede het daar ’n nuwe nuwe museum op Vanrhynsdorp oopgemaak – die Busmuseum. Dit is ’n ironiese naam vir die museum, want dit het eintlik niks met busse te doen nie, maar alles met vervloeë dae. Daar is onder meer ou ploeë, strykysters, fietse, melkkanne, alle soorte plaasimplimente en huishoudelike voorwerpe.

Die groen bus wat by die museum staan, is ingerig as ’n koffiewinkel. Op ’n heerlike sonskyndag kan jy lekker op die onderdakstoep sit, vanwaar jy `n baie mooi uitsig oor die dorp het.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?