Thi Art Restaurant se Vrydag-promosie

Thi Art Restuarant het elke Vrydag `n koop-een-kry-een-promosie! Koop ’n pizza en Stellenbrau craft bier, en kry ’n tweede Stellenbrau craft bier gratis! Die promosie is geldig tussen 15:00 en 18:00 vanmiddag. Nooi jou vriende en familie en gaan geniet hierdie lekker Vrydag-promosie om jou naweek op `n hoë noot af te skop.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?