Teubes-wyne se toekennings

By Teubes-wyne, waar daar al vir drie generasies wyn gemaak word, maak hulle seker dat net die beste wyn beskikbaar is vir hul kliënte. Teubes se harde werk en delikate manier van wynmaak het dit beslis die moeite werd gemaak aangesien hulle reeds verskeie toekennings ingepalm het.

Die Malkopbaai Sauvingon Blanc 2015 en die Malkopbaai Chenin Blanc 2014 het albei goue toekennings ontvang. Die Teubes Shiraz 2012 het ’n goue toekenning gekry en Teubes Shiraz 2012 ’n brons. Laaste, maar beslis nie die minste nie, het Lambertsbaai se beste Sauvignon Blanc 2016 nog ’n goud ingepalm.

Gaan probeer gerus van Teubes se talle bekroonde wyne. Jy sal nie teleurgesteld wees nie.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?