Tannie Mientjie word 82

Tannie Mientjie, wat ’n inwoner by Vredendal se tehuis vir bejaardes is, verjaar vandag. Sy is ’n volle 82 jaar oud en het nog steeds die gees van ’n jong meisie. Die tehuis hou vanmiddag vir haar ’n heerlike koek-en-tee. Baie geluk tannie Mientjie, mag tannie die dag ten volle geniet.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?