Suurlemoen, sout en peper is medisyne

Suurlemoen, sout en peper word nie net in slaai gebruik nie, dit dien ook as medisyne. Baie mense gebruik dit vir alledaagse kwale en dit is iets wat jy gewoonlik in jou huis het. Hierdie drie items is goed vir die volgende:

Seer keel
Toe neus
Nierstene
Sere
Gewigsverlies
Naarheid
Asma-aanvalle
Tandpyn

Probeer eers om die suurlemoen, sout en peper te gebruik voor jy dokter toe gaan en onnodige geld uitgee.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?