Young Spurs tel momentum op

Die rugbyklub van Doringbaai, Young Spurs, is besig om ’n in ’n sterk kompeterende span te groei. Hulle het Saterdag aan hul eerste liga-wedstryd van die jaar teen Excelsiors Rugbyklub deelgeneem. Young Spurs wen die wedstryd met 35 teenoor 13. Die klub is veral trots op Dwayne Adams, Clifford Klaase, Jason Frisley, Randal Klaase en T. Pretorius wat punte vir hul span aangeteken het.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2020 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?