Young Roslyns roskam Young Diggers

Die afgelope naweek het Ebenhaeser se rugbyklub Young Roslyns kragte teen Young Diggers op Bergendal gemeet. Young Roslyns se A- en B-spanne het ’n goeie vertoning gelewer en altwee spanne het hulle stryd teen Young Diggers gewen. Die A-span wen met 19 teenoor 5 punte en die B-span wen ’n eindtelling van 14-3 . Die komende naweek, op Saterdag, 13 April 2019, speel Younng Roslyns teen die Trawalians vanuit Trawal op Ebenhaeser Sportveld.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2020 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?