Young Roslins-rugbyklub roep spelers saam

Die Young Roslins-rugbyklub van Ebenhaeser het onlangs weer oefeninge hervat. Hulle roep alle ou en belangstellende spelers byeen om die span aan te vul.

Die klub is op soek na talentvolle spelers vanuit die nabygeleë dorpe en moedig spelers aan om fiks te bly en gevolglik deel te word van ’n dinamiese span.

Die rugbyklub se oefensessies is elke aand om 19:00 op die Ebenhaeser se sportveld.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2019. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?