Wedstryd tussen Giants en SAPD uitgestel

Die wedstryd tussen die Vredendal Giants en SAPD gaan nie vanaand plaasvind nie. Dit is uitgestel na môre-aand. Die twee spanne sal môre-aand om 18:00 begin speel en tussen 21:00 en 22:00 klaar maak. Hou die sportberigte dop vir enige veranderings.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?