Vredendal hou gholfdag

Op Menseregtedag vind daar ’n gholfdag plaas op Vredendal se gholfbaan, wat met trots geborg word deur Matzikama Sport.

Die afslaantyd van die dag se verrigtinge begin stiptelik 07:00 die oggend weens die hitte wat Vredendal tans ondervind. Dit is ’n 18-putjie-spel en die formaat van die dag is ’n enkel ‘stableford’. Alle sterkte aan al die persone wat gaan deelneem aan hierdie gholfdag.

Bron: Vlam Taljaard

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?