Vanrhynsdorp Tafeltennisklub slaan toe op Wêreld Tafeltennisdag

Vanrhynsdorp se Tafeltennisklub het Saterdag, op Wêreld Tafeltennisdag wat 6 April plaasgevind het, gewys hoekom hulle die beste op die tafeltennistafel in die Weskus is toe hulle aan die West Coast Table Tennis League Tournament 2 deelgeneem het nege goue medaljes vanuit 11 verower en 8 silwer medaljes vanuit 11 verower.

Die wenners en naaswenners is al volg:

o.8-Seun Naaswenner – Cardif Koopman van Maskam Primêr

o.10-Seun Wenner – Amaru Joseph van Maskam Primêr
o.10-Seun Naaswenner – Shadrian Coetzee van Maskam Primêr

o.10-Meisies Wenner – Anastacia Gillmore van Maskam Primêr
o.10-Meisies Naaswenner – Niche Skippers van Maskam Primêr

o.13-Seun Wenner- Eden Cloete van Maskam Primêr

o.13-Meisie Wenner- Zoey Matroos van Maskam Primêr
o.13-Meisie Naaswenner – Beyonce Beukes van Maskam Primêr

o.15-Seun Wenner – Dominique Afrika van Hoërskool Vanrhynsdorp
o.15-Seun Naaswenner – Vian Frans van Hoërskool Vanrhynsdorp

o.15-Meisie Wenner- Tuelin Gentles van Hoërskool Vanrhynsdorp
o.15-Meisie Naaswenner- Sashanay Kotze van Hoërskool Vanrhynsdorp

o.18-Seun Wenner- Henrico Tieties van Hoërskool Vanrhynsdorp

o.18-Meisie Wenner- Danielle Tieties van Hoërskool Vanrhynsdorp
o.18-Meisie Naaswenner- Banze Mutonkule van Hoërskool Vanrhynsdorp

Senior Mans kampioen – Andrico Pedro van Hoërskool Vanrhynsdorp

Naaswenner- Denvan Bocks (Vanrhynsdorp Tafel Tennis Klub)

Die klub bedank graag Mnr Riddles, Mnr. Greef en Jufrou Zimri van Maskam Primêr vir hul getroue ondersteuning, asook elke speler wat hard geoefen het om sukses te bereik.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2020 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?