Vanrhynsdorp Eagles oorrompel Majestics

Die drie onderskeie spanne van Vanrhynsdorp Eagles Rugbyklub en Majestics Rugbyklub van Citrusdal het op Saterdag, 6 April 2019, kragte gemeet. Die Eagles het al drie wedstryde domineer en as die algehele wenners vir die dag weggestap. Die A-span wen met 40-18, die B-span wen 50-3 en die C-span wen ook met 24-12.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2020 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?