Twee wedstryde vanaand vir sosiale krieket

Die SAPD en Giants se wedstryd mag dalk afgestel wees, maar daar is nog steeds twee wedstryde wat vanaand gespeel word.

Die wedstryde is:

Vanrhynsdorp vs Warriors – Vanrhynsdorp-skoolveld.

Greenbats vs Namaqua Engineering – Lutzville-sportterein.

Gaan ondersteun gerus hierdie spanne, jy sal nie spyt wees nie.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?