Trawalians vat die Young Blues van Citrusdal aan

Eerskomende naweek is die rugbyseisoen vuur en vlam aan die gang op Klawer-Noord se sportterrein. Die Trawalians speel teen die Young Blues van Citrusdal.

Saterdag se eerste wedstryd begin 14:45 en die hoofwedstryd teen 16:00. Toegangsfooie is R10 vir volwassenes en R5 vir kinders. Almal word genooi om hul gunsteling span te ondersteun en te kom kyk wie skop stof in wie se oë.

Bron: Afrigter Willie, Trawalians

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?