Trawalians se wedstryde op tuisbodem

Eerskomende Saterdag, 17 Junie, is dit weer tyd vir die manne van Trawalians om hulle rugby-toks reg te kry vir nog ʼn dag van aksiebelaaide rugby. Trawalians gaan gasheer speel vir Young Diggers van Citrusdal.

 

Die wedstryde se tye is as volg: die B-span gaan afskop om 14:45 en die A-span gaan om 16:00 op die veld draf. Hierdie wedstryde gaan op Trawalians se sportterrein plaasvind op Trawal. Die toegansgfooie beloop R15 vir kinders en R25 vir volwassenes. Maak seker jy woon hierdie wedstryde by. Gaan ondersteun jou gunsteling span, dit gaan beslis ʼn dag vol pret en aksie wees.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?